[Company Logo Image][Company Logo Image]

Home    

                            Verskeie tipe
Nuus Persele en tye Verskeie tipe Koop Produkte Kinders Spesiaal Borg Die Voortrekkers Aksiekrieket Kunstefees Dienste Soek Kommentaar

 

 

 

 

 

  • Vooraf vervaardigde kerse word ook te koop aangebied

  • Die kerse kan ook op bestelling gemaak word

  • Kerse word ook gemaak vir troues en funksies

  • LET WEL : Elke kers is uniek as gevolg van die kleur & vorm 

  • Dit kan aangekoop word om weer te verkoop in kunswinkels, geskenkwinkels, bloemiste ens.

  • 'n Goeie geskenk om aan iemand te gee.

 

    1.    Kerswas - R  vir 1 kg - (nie nou beskikbaar)
    2.    Kerspit  - R 10.00 per meter
    3.    Marmer effek kerse
    4.    Kersbome
   
5.    Bol, Seskantig (ster) & Silinder vormige kerse
   
6.    Gegeurde kerse

 

Basiese kleure wat gebruik word - Blou, Rooi, Groen & Oranje
Indien ander kleur verlang word, word dit gemeng (kleur word nie gewaarborg nie)
Betaling geskied in kontant of elektroniese oorplasing

 

 

Home ]                Besoeker  Hit Counter

 

Stuur elektroniese pos na janniek@webmail.co.za met vrae of komentaar oor hierdie web uitleg.
Copyright © 2008 Foendie Kerse
Last modified: 14-Feb-2012